Monday May 20, 2024

Jongboerfinaliste Reeks: Alexander Gibson

Aangedryf deur John Deere AME & Santam Landbou

Boerdery is ‘n deurlopende proses, en die uiteinde is nie net die oes nie. Boere soos Alexander Gibson van Ceres se werk begin eintlik eers wanneer die oes van die lande af is. Op die Doornkraal-plaas, wat al vir meer as 25 jaar hul met sy eie vrugte pakstoor spog, word daar “geboer, verkoel en verpak”.

 

Die 2021 Jongboer van die Jaar wenner van die Wes-Kaap gesels met ons oor die uitdagings rondom die aankoop van nuwe grond vir ‘n plaas, hoe hulle arbeid vir die plaas bekom en oplei, en hoe mens soms in die naam van uitbreiding jou vingers kan verbrand met tegnologie.

Jacques Basson

Version: 20240731